Copyright © PetraCol.org.za - All rights reserved - -
Latest News
For a list of our previous, archived, newsletters please visit the section.
Korrespondensiekursus in Kinderbediening
Goeie nuus! Dynamic Children’s Ministry 1 (Dinamiese Kinderbediening 1) is pas deur Noordwes Universiteit goedgekeur en geregistreer.
Voornemende studente vir 2012 kan dus van nou af direk by die universiteit inskryf.
Kontakpersoon:
Thercia van der Merwe
Persoonlike Assistent: Skooldirekteur
Skool vir Voortgesette Teologiese Studie
Fakulteit Teologie
Potchefstroom
2520
Tel: +27 18 299 1841
Faks: 0182856031
Epos: Thercia.VanDerMerwe@nwu.ac.za
... verswyg ons nie vir ons kinders nie,
maar vertel vir die volgende geslag
van die roemryke dade van die Here, van sy krag en van sy wonderdade. ...
Ps. 78:4
Lees - Gaan na www.psalm78.co.za en lees aandagtig deur 'n weergawe van hierdie pragtige stuk.
Luister - Praat dit met jou? Miskien wakker die Heilige Gees iets in jou binneste. Miskien word 'n saadjie geplant om op te tree, 'n verskil te maak, en te...
Reageer - Kontak ons vir idees om meer betrokke te raak met ons missie om vir die 'volgende geslag te vertel'.
Kliek vir 'n lys van artikels oor erediens transformasie - spesifiek met die doel om dit meer kindervriendelik te maak en huidige tradisies te swaai...