PRAYER REQUEST / GEBEDSVERSOEK

Petra College Western Cape
P.O. Box 269,
De Doorns. 5875
Tel: +27 23 356 3636
Fax: +27 23 356 3140

E-mail:
info@petracol.org.za
Web:
www.petracol.org.za


Please help us with donations 
Home
But Jesus said, Allow the little children to come to Me, and do not forbid them; for of such is the kingdom of Heaven. (Mat 19:14)

15 April 2011

1.  Bernard Joubert en Chris Rabie vertrek vandag na Angola vir 'n week opleidig en strategiese beplanning. Vir die eerste keer sal hulle 'n werkswinkel oor     kinderbediening aanbied wat deur leiers van verskillende kerke bygewoon sal word.

2.  Ons ervaar 'n al groter behoefte aan leiding oor hoe die selfoongebruik moet word om die selfoon generasie, vandag se kinders, te bedien. Bid dat ons jong persone 18 - 25  as medewerkers kan kry.

3.  Die 1000 Skakel projek groei baie stadig. Ons is dankbaar vir die groei. Tot dusver is daar
27 Skakels wat R3408 pm. inbring Ons soek 1000 gelowiges om R50 per maand by te dra. Bid ook dat ander deure vir voorsiening van fondse vir hierdie deel van die Koninkryks werk sal oop gaan.